Текстов песен в базе: 1 278 222
Bosveld TV

Bosveld TV

Ricus Nel

Текст песни

As ek heeldag teer pad ry
En my bakkie in die stad moet bly
Wil ek die grond pad slaan
As die stad my in wil sluk
Is dit tyd om my reg te ruk
Dan maak ‘n man mos ‘n plan, ja ‘n man maak ‘n plan
Het jy ook nou genoeg gehad van die 8 tot 5 my maat
Wil jy ook grond pad slaan
As die reels jou siel op vreet
Laat ons al die mure breek
Dan maak ‘n man mos ‘n plan, ja ‘n man maak ‘n plan
Trek vir jou kort broek aan
Knak vir jou ‘n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan, hierdie man maak ‘n plan
Hier is jy die baas van die plaas, hier kan jy mos klip hard raas
So sit die draadloos aan
Want dit maak nie saak hoe oud jy is, vir ‘n vuurtjie is jy altyd lus
So ‘n man maak ‘n plan
Trek vir jou kort broek aan
Knak vir jou ‘n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan, hierdie man maak ‘n plan
Trek vir jou kort broek aan
Knak vir jou ‘n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan, hierdie man maak ‘n plan
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/6X9p

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.