Текстов песен в базе: 1 278 222
Sal Jy?

Sal Jy?

Refentse

Текст песни

Ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede
van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen?
Dit word 15 jaar einde julie maand en soebat tot my diepste vir my eerste kaans,
meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen?
Mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie
brood, sal jy ook n bietji dink aan my? Boetie staan al bakhand langs die haw
muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie
dink aan my
Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my?
Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, ook n bietjie dink aan my?
Ag toe se my meneer wanneer die freedom kom, en of ek ook genoeg is vir n deel
van Hom en meneer, jy sien dis hierdie pyn, dit maak my bitter seer.
Ek bid hard in die oggend vir die een wat wag en ek lees selfs my groot boek
in die donker nag, sal jy ook n bietjie dink aan my
Mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie
brood, sal jy ook n bietjie dink aan my? Boetie staan al bakhand langs die hawe
muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie
dink aan my
Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my?
Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, sal jy, ook n bietjie dink
aan my?
Lewe leef jy kronkel in jou rykdom en roem. Jou oester en kreef,
en ek koue en ek koue tot die kern van my been, maar ek glo vas dat God my ook
sal seen
Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my?
Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, sal jy, ook n bietjie dink
aan my?
My Boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle
stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/6WWT

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.