Текстов песен в базе: 1 278 222
Die Taal Van My Hart

Die Taal Van My Hart

South African Youth Choir Stef Bos Wihelm Lichtenberg

Текст песни

Kyk, die son skyn in die hemel
Dit is die einde van die nag
Ek was verdwaal in die donker
Ek het die pad weer teruggevoel
Vroeër was ek ryk aan woorde
Nou’s ek stiller, ek het verander
Maar my stem, my stem bly brand
Dit is my vuur, kom maak jou warm
Hoor die taal van my hart
Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart
Ek het my spieëlbeeld sien val
Ek lê aan skerwe op die grond
Ek het myself leer ken
As heldin en as 'n hond
Daar is so weinig meer oor
Van al my woede en geweld
Maar ek ken nou ook my donker kant
Ek het vrede met myself
Ek sing die taal van my hart
Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart
Jy kan my vat net soos ek is
Jy mag van my hou
Jy mag my ook haat
Ek is wie ek is
Dit is my wêreld
En dit is my stem
Mmmm
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart
Die is die taal van my hart
Dit is die taal van my hart
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/6Tu8
© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.