Текстов песен в базе: 1 278 222
Ek Moes Jou Gesoen Het

Ek Moes Jou Gesoen Het

Bobby Van Jaarsveld

Текст песни

jy kan my steel
en veraltyd hou
jy kan my soen
en vat net vir jou
want eks getref en gewond verlief op jou mond
dit kos net een pyl
n teiken n boog
dit kos net n hart
die skoot was te hoog
want eks verlief en getref gekwes en gewond
ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
as ek my verbeel
hou jy my nog vas
ek skep die toneel
dit raak soms te veel
want eks verlief en getref en nogsteeds verlief op jou mond
ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
fluister dit sag
maak oop die deur
ek nooi jou in my hart volgjou neer
want eks getref en gewond
verlief op jou mond
ek moes jou gesoen het
ek moes dit gedoen het
ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/6P6b

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.