Текстов песен в базе: 1 278 222
Raad Vanuit Twee Oorde

Raad Vanuit Twee Oorde

Van Coke Kartel

Текст песни

staan in jou ry
om in jou ry te bly
ons soek net die beste vir jou
bly net op jou knieë
miskien kan ons vir jou iets leer
tussen verf en alles wat verweer
lê jy vir die duisendste keer
stry net so hard as wat jy kan
ek wens die tyd was reg en almal was daar
ek moes dit vroeër probeer
twyfel sterk, brosbeen kultuur vlugteling,
het ek jou uitgevang?
dis seker net toevallig
ek moes dit vroeër probeer
hang maar jou drome op
rug teen die muur
spoeg en skree
jou moë skoene proe die vloer
terwyl ons doodgaan raak ons ouer
staan net nader aan die lug
eentonig en te laat
ek besef die mure het ore
en iemand hou jou dop
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/XTx

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.