Текстов песен в базе: 1 278 222
Wat Het Van Ons Geword

Wat Het Van Ons Geword

Van Coke Kartel

Текст песни

Verskoon my en hierdie siniese stemtoon
Daar’s iets wat my al vir ‘n tyd lank pla
Ek kan net nie my vinger daarop sit nie
Dit is net ‘n vals suspisie, alles is tydelik
En alles gaan uiteindelik oor warm winde
Wat die winter kan weg waai.
Ek glo die beste lê nog vir ons voor
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Daar was ‘n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Enige iets vir ‘n glimlag al doen ek dit oor en oor
Want niks anders maak sin nie, oorlewing was
Redelik maklik sover en net ‘n vonk is nodig
Om alles wat ons doen en is af te brand
Niks anders maak sin nie
Daar was ‘n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/5v9S

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.