Текстов песен в базе: 1 278 222
Die Weerlig Slaan

Die Weerlig Slaan

Jo Black

Текст песни

Veg ons in die oggendson
Veg hier in my hart
En dans ons voor die Koninkryk
Om die wêreld aan te vat
Jou oë sing hallelujah
Maar jou hart dra al die seer
Jou lewe is 'n wonderwerk
Waarby baie nog moet leer
Jy verstaan die oorlog binne my
Die dieptes in my duisternis
Teen wie ek baklei
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Vra ons vir die liefde
Om ons wapens te vervang
Al my trots en al my twyfel
Sal ek aan die Kruis gaan hang
Die wind word al hoe sterker
Maar jy dink jy’s in beheer
Al skeur hy deur jou seile
Sal die storm hom nie keer
Jy verstaan die oorlog binne my
Die dieptes in my duisternis
Teen wie ek baklei
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Want die weerlig slaan
Maar jy ken my naam
Dis die vuur van 'n man wat opstaan
Bring die helde terug
Wees 'n helder lig vanaand
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/52e3

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.