Текстов песен в базе: 1 278 222
Bring Die Hoop Weer Terug

Bring Die Hoop Weer Terug

Jo Black

Текст песни

Hoop, wat is hoop?
Dis die wens dat die son weer opkom
Hoop, wat is hoop?
Dis dat vrede by ons uit kom
Hoop, dis die samesyn voor 'n wêreldbeker eindstryd
Hoop, dis die taal van 'n hart
Dis die gees van 'n man wat uitskree
Bring die hoop weer terug
Daar’s 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy’s die lig in die donker gang
Jy’s die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
Hoop, wat is hoop?
Dis as ons harte na mense terugdraai
Hoop, wat is hoop?
As jy struikel sal jy weer opstaan
Hoop, wees die hoop
Steek jou hande uit na mekaar
Hoop, dis 'n stem wat sê:
As jy moeg is, sal ek jou dra
Bring die hoop weer terug
Daar’s 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy’s die lig in die donker gang
Jy’s die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
Daar’s 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy’s die lig in die donker gang
Jy’s die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
Поделиться ссылкой:
Короткая ссылка: https://tekstpesni.ru/s/52dy

Тексты других песен исполнителя

© 2017–2025 Тексты песен
Все тексты песен на сайте размещены пользователями, редакцией или собраны из открытых источников.
При копировании материалов ссылка на сайт обязательна.
Связаться
Уважаемые обладатели прав на музыку! На сайте не выкладывается музыка, ее нельзя скачать, послушать и тому подобное.